Committees

Political Structure: Committee System
(approved at item 8.4.5 of Council meeting 22/06/2011)

Komitee vir Tegniese Dienste

  • Dorp- en Stadsbeplanning 
  • Grondontwikkeling
  • Reinigingsdienste
  • Vaste Afval Bestuur
  • Boubeheer
  • Uitgebreide openbare werke en infrastruktuur
  • Elektrisiteit
  • Meganiese Dienste
  • Siviele Dienste
  • Water en Sanitasie
  • Paaie en Stormwater
  • Projekbestuur (Infrastruktuur)

Voorsitter:  Rdl. J.J. Visagie

Lede:  Raadslede

D. Swart
J. Veschini
M.C. du Toit
M. Saula

Komitee vir Gemeenskapsontwikkeling

  • Beskermingsdienste
  • Verkeer
  • Brandweer
  • Nood-en Rampbestuur
  • Primêre Gesondheid
  • Maatskaplike en Sosiale dienste
  • Kindersorg geriewe
  • Bejaardesorg
  • Gemeenskapsveiligheid Forums
  • Jeugontwikkeling
  • Noodleniging
  • Bystand in rampsituasies
  • Oornagskuiling
  • Plaag- en dierebeheer
  • Misstande
  • Wetstoepassing
  • Biblioteekdienste
  • Munisipale Geriewe
  • Parke en Sport
  • Gemeenskapsale
  • Begrafplase
  • Terreine en Swembaddens
  • Oorde
  • LED
  • NGO`s
  • Sosio-Ekonomiese Ontwikkeling
  • Omgewingsbestuur
  • Landelike Ontwikkeling
  • Museum
  • Openbare Vervoer

Voorsitter: Rdl W. Hanekom

Lede:  Raadslede

P. Heradien
J. Mouton
L. Salmon

Komitee vir Korporatiewe en Finansiële Dienste

  • Administratiewe en finansiële- ondersteuningsdienste
  • ICT
  • Inligtingsbestuur
  • GOP
  • Prestasiebestuur
  • Arbeidsverhoudinge
  • Menslike Hulpbronne
  • Begroting, versekering, bates, en waardasies
  • Voorsienings Kanaal Bestuur
  • Interne Oudit
  • Bemarking en Kommunikasie
  • Toerisme
  • Eiendomsbestuur
  • Nywerheidsontwikkeling
  • Gemeenskapskakeling

Voorsitter:  Rdl H.J. Smit

Lede:  Raadslede:

S. Louw
S. Ndwanya
J. du Plessis

Komitee vir Menslike Vestiging

  • Behuisingsbestuur
  • Behoeftebepaling, gemeenskapskakeling, plasing en allokasie, projekbestuur, huur en subsidie administrasie
  • Onwettige besetting en plakkerbeheer

Voorsitter:  Rdl K. Adams

Lede:  Raadslede:

E.M. Sidego
J. Phungula
R. Simpson

 

Komitee vir Landelike Ekonomiese Ontwikkeling en Beplanning

  • Dorp en Stadsbeplanning
  • Grondontwikkeling
  • LED
  • Landelike Ontwikkeling
  • Boubeheer

Voorsitter:  Rdl B. Klaasen

Lede:  Raadslede:

P. Waterboer
R. Badela
JNED Klazen